Buy this book Thin Space Tussen hemel en harde grond In Wellington is ‘n pragtige, spirituele ruimte, die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit. Dit is ‘n plek vir stil word, heel word. Die verhaal van die totstandkoming van hierdie sentrum word...
Buy this book Waardes vir Kleintjies en Kleuters Hierdie oulike boek is saamgestel deur Kinderland Akademie in Wellington. Aan die hand van 10 morele waardes is stories, rympies en liedjies saamgevoeg as deel van ‘n jaarlikse program wat oor vier kwartale...
Buy this book Kom saam Sewe stappe tot dissipelskap Elke mens – ook die met ’n Christelike agtergrond – moet persoonlik besluit om Jesus aan te neem as Verlosser. ’n Persoonlike besluit vir Hom lei tot persoonlike geloof en ’n persoonlike verhouding met God. Dit lei...
Buy this book Vrug van die Gees Linda van Heerden Die konteks waarin woorde gebruik word, kan bepalend wees vir die betekenis daarvan. Paulus verduidelik in die aanloop tot die bekende Galasiërs 5:22 & 23 dat ons sondige natuur in stryd is met wat die Gees wil, en...