Randfigure – Stemme van toe tot nou

Randfigure – Stemme van toe tot nou

Buy this book Randfigure – Stemme van toe tot nou Lisel Joubert & Isabel Murray (reds) Hierdie bundel is nie net ’n skatkis van interessante staaltjies uit die verlede nie. Die egte waarde hiervan is in die manier waarop ontginde argivale navorsing ten toon...
Vammelewe se vuurstories vat vlam

Vammelewe se vuurstories vat vlam

Buy this book Vammelewe se vuurstories vat vlam Gert Sarrisam Vammelewe se vuurstories vat vlam is die vyfde boek uit die pen van Gert Sarrisam. Hy neem die leser op sy eiesoortige manier op reis deur die wel en wee van die mense van Namakwaland. Soms met ’n traan en...
Tragedy in Kabul

Tragedy in Kabul

Buy this book Tragedy in Kabul Hannelie Groenewald Tragedy in Kabul tells the story of a woman of God who lost her beloved husband, son and daughter in a cruel terror attack in Afghanistan. It tells the story of a faithful believer living in obedience, convinced of...
Net voor die droogte my breek

Net voor die droogte my breek

Buy this book Voor die droogte my breek Anoeschka von Meck Daar is ʼn swaarkry in ons land waarvan min die werklike omvang verstaan … veral diegene wat knus deur stede omvou word … Maar reis jy net ʼn paar uur in amper enige rigting van hierdie stede waar...