
Vammelewe se vuurstories vat vlam
Gert Sarrisam
Vammelewe se vuurstories vat vlam is die vyfde boek uit die pen van Gert Sarrisam. Hy neem die leser op sy eiesoortige manier op reis deur die wel en wee van die mense van Namakwaland. Soms met ’n traan en ’n tikkie heimwee, maar meestal met ’n glimlag, nie net vir die storie self nie, maar vir die kostelike manier waarop Gert dit oorvertel.
Beskikbaar by Jana Engelbrecht: 073 151 1158 / gertsarrisam@gmail.com of Miempie Bekker: 082 490 8840 / miempiebekker1@gmail.com.
Vir persoonlike boodskappe in die boek, kontak die outeur, Gert Sarrisam by 027 201 3752 / 073 669 1103 of hestelle.engelbrecht@gmail.com.