Jan 24, 2023 | Uncategorised
Om ‘n boek te publiseer word dikwels gelykgestel met die geboorte van ‘n kind. Dus sou mens kon sê dat self-publikasie ‘n tuisgeboorte is. Hierin speel hedendaagse “vroedvroue” ‘n kardinale rol – van bystand, kundige insette en sorg dra dat moeder en kind...